Shani

Shani

Jou oe glinster
jou lag weerklink

so het ek jou gesien
by die biltong toonbank

jou glinster oe

donker seegroen rand

en lig blaargroen binne

jou oe praat met my
wil jy vertel

van die vreugde
van die hartseer

wat vlak lê

in jou praat oog

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz