Hoeveel keer het ons aan die kruis gehang…
Vir ons eie sondes
vir die sleg wat ons gedoen het
vir die seer wat ons gemaak het
moedswillige sondes
ons het geweet
daar was geen manier
om van hierdie kruis af te kom nie
jou genade het jy al lankal opgebruik
maar vandag kan jy daaroor skryf
dink n bietjie terug BERG
wat het gebeur BERG
dat jy aan die sondekruis gehang het
maar vandag is daar JESUS
maar vandag is daar vergewing
en….die potholes!
Leave a Reply
Be the First to Comment!