Met n handvol liefde
Kyk ek na jou lyf
slank en bruin getan
ek wil deel met jou
ek maak my hand oop
n paar druppels soet
stort neer
gretig slurp jy
n paar druppels lag
jy skater
n paar druppels huil
ruk ruk snik jy
n paar druppels koud
bewend lê jy
n paar druppels begeerte
honger lok jou oe my
ons speel hierdie game
nou al jare
Leave a Reply
Be the First to Comment!