Jy is my kaskar

Jy is my kaskar

Eers was jy my liefling
my alles gewees

toe kon ek nog
gery word

gebruik word
lekker gewees

nou is ek
n uitgewerkte karkas

gaan ry maar jou
nuwe kaskar

en brand haar brieke uit
binnekort is sy ook

n karkas

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz