n wens vir my vriendin

n wens vir my vriendin

Omdat ons net vriende is
kan ek maar vir jou se

jou om helsing is raar
jou woorde suiwer

jou gedagtes deel openlik
my ontvang hart juig

waar o waar kan mens
suiwer deel in lag

ware menswees en vreugde
gedeel met vreugd en glinsteroog

my vriendin ons sal weer deel
die vreugde deel van leef

al wat ons weet is dat

dat ons vir ewig gaan leef

(vir my eg mens vriendin San)

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz