n AFRIKANER HET gesterf

n AFRIKANER HET gesterf

Doodgekap weerloos was hy
sy laaste woorde

vergewe hulle

DIE EGGO weerklink oor ons geliefde land

SAL GOD hierdie keer ons red

Sal God ons die woestyn pad laat loop
Sal God vir ons water gee om te leef

om ons verskeurde harte te troos

Ons volk staan weereens voor die deur

die deur van wraak van selfvernietiging

die deur van genade , van God
AFRIKANER, ek is jou GOD

as jy weet wat wag aan die einde
dan sal jy WEET waarom jy hier is

hierdie land is genadeland hardeland
struggle land , vegland, dis verbyland

net genadeland bly oor

AFRIKANER JY MOET KIES

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz