As jy mooi aantrek As jy mooi aantrek April 5, 2010 En jy sit ure voor die spieel en jy sit liprooi aan en jy sit lekkerruik parfuum aan en jy kom hoehak skoen aangetrippel dan weet ek , dis net vir my as jy jou arms oopgooi en my welkom dan weet ek , en jy waarom ons soveel paarties gemis het ! Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!