3125….Spesiale liefde….Jy mens
Liefde is nie seks nie
seks is nie liefde nie
maar liefde is mens
en mens is liefde
mens is in ons lewens
die lewe is mens
ons kan lewe
as ons mens is
as ons hartstaal kan praat
dan het ons n hart
dan is ons mens
ons kan mens
sonder mense
kan ons nie
mens wees nie
Die resep vir geluk is :
deel jou mens
wees mens
mens sal jou
menswees
jou
bestaan
wees
Leave a Reply
Be the First to Comment!