3127….Spikkeltjies teen die blou …Vir Anemos

3127….Spikkeltjies teen die blou …Vir Anemos

ons sweef op die winde rond
ons deel die blou

swiep verby in vlug
ons weet

ons woorde weggevoer
deur kuberwind

maar jy my spikkeltjie

draai hoog daar bo rond
ek hier onder

jou gewillig

prooi

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz