3132….a moment of sextasie 3132….a moment of sextasie April 11, 2010 deur die vleiland het ons geloop veldblom geruik en gestreel by die opdraande het ons asem gewasem ons borste gehyg teen die kranse het ons knie geskuur teen die natglad pad op die top het ons nie gestop dit was ons moment of ecstacy Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!