3142….Verbrokkel

3142….Verbrokkel

Lê aan skerwe

stukkie vir stukkie
plak ons

maar sal nooit
aan die lipkant waag nie

ons sal nooit weer

die wyn kan swirl nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz