2144….Anderkant die stofberg

2144….Anderkant die stofberg

Kan ons die stof
uit ons oe vee

die kronkelpad is verby

die vlakte van groen
en wingerdwyn

wink vir ons

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz