3154….Om saam met jou te vlieg…VIR ANEMOS….Hierdie gedig vertel van …Die lewe….Avontuur….Fantasie….Romanties….Vrouens….Godsdienstig….Dankbaarheid….Liefde

3154….Om saam met jou te vlieg…VIR ANEMOS….Hierdie gedig vertel van …Die lewe….Avontuur….Fantasie….Romanties….Vrouens….Godsdienstig….Dankbaarheid….Liefde

Om saam met jou te vlieg
is nie perdry, of kameelry nie

dit is n geesreis
wat nooit ophou nie

n sielereis wat kan duur
soos die van Jonathan Livingston Seagull

tot in ewigheid

n menswees ervaring
wat eintlik die lewe is

(Vir julle wat nie weet , kyk op internet
tik sy naam in )

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz