3158….n Gedig vir M C E ….Die moeder van Wysheid
Goed ken ek jou nog nie baie nie
gelees jou skrywes het wysheid bygevoeg
jou stil oog het ek gesien daardie kampvuuraand
die jonges het jou omring
gretig vir wysheidswoorde
ons oog het ontmoet
en het wysheid geruil
verwagtend soos n ryp vy
het ons toe traag gesky
om kruisbestuiwing op die vier
windrigtingsuittestuur
miskien kan ons bestuiwing
verwelkte woeskinders
nuwe horisonne gee
ons almal word tog eendag kompos
Leave a Reply
Be the First to Comment!