3155….Halfslaap lê jy teen my skouer 3155….Halfslaap lê jy teen my skouer April 25, 2010 Jou oe gesluier jou wange rooi jou eens gefronste voorkop nou sag en glad jy prewel slaaptaal jou binnetaal wat ek nie verstaan maar ek weet more as jy blinkoog lag praat jy lyftaal net vir my Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!