3155….Ons was eens naby aan mekaar gewees….Todat die aarde geskeur het 3155….Ons was eens naby aan mekaar gewees….Todat die aarde geskeur het April 25, 2010 Ons was op verskillende kontinente gewees ons het verder van mekaar af weggedryf jou stem het al dowwer en dowwer geword todat ons mekaar nie meer kon hoor nie totdat ons finaal geskei was Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!