3160….WILLEM….die NUWE DIGTERS ….hoe kan….ons hulle help ! ?

3160….WILLEM….die NUWE DIGTERS ….hoe kan….ons hulle help ! ?

Daar is deesdae meer as honderd skrywes per dag wat geplaas word, dit is verstommend dat woes so gegroei het ! Daar kom daagliks nuwe digters by .Hulle kom op die lys van nuwe digters ! .Wanneer gedigte daagliks geplaas word, kan ons nie die nuwe digters identifiseer nie .Ek stel voor dat nuwe digters onder n hofie geplaas word vir n tydperk by voorbeeld vir 6 maande, of tot die eerste 30 gedigte , dan kan digters gaan rondkuier om so ook digters te ontdek van wie se skryfwerk hulle hou , dit is deesdae moeilik vir digters om n klop op die skouer te kry . Erkenning , waardering is die brandstof vir inspirasie,om erken te word, te gee , lief te wees ,te ontvang is tog die lewe, daar is so baie talent op woes , kom ons probeer n manier vind om hulle meer blootstelling te gee ,erkenning te gee , en om hulle talent te ontsluit.Kom ons deel meer die lewe .As daar van julle is wat nog idees het laat weet vir Willem.
Beste Groete ,
Attie van den BERGH

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz