3163….Jy wou mos..
Eks nou gatvol gejag
vir hierdie muishond jag
maar die eiers het verdwyn
en kuikens is daar nie
maar jou stink vertel
waar jy oral was
ash,andru,bulk,trolop,the den en meer
jou spore in modder getrap
volg jou waar jy gaan
die eierdop spoor lei
na die stinke jy
die reuk versprei
neus word opgetrek
waar jy ookal wei
die laksman se tou
hang alreeds
Leave a Reply
Be the First to Comment!