3174….Time travel

3174….Time travel

Die reuk van gemmerkoekies
vat my terug na ma se kombuis

die gehuil van die seperator
laat my terugdink aan daisy se spene

die gelui van kerk se klok
vat my terug

toe ons kerk geskiep het
en wild gevry het

onder die wilgerboom

ek travel nou gereeld

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz