Ek sal jou wine
ek sal jou dine
ek sal vir jou n minnelied sing
met my hart rasper stem
ek sal in jou seegroen oe kyk
en die bladsye van jou siel lees
dis al wat jy toelaat
ek het jou gelees
bo aan die blad staan 6/10
ek staan voor die stoof
en kook vir 10/10
Leave a Reply
Be the First to Comment!