3178….Kom tot Verhaal

3178….Kom tot Verhaal

Jy is nie meer sestien nie
jy kan nie meer soos dan

nog chocklits vir die meisies aanbied nie

jy is al oor 40
en die meisies by die kantoor

is almal oorgewig!

maar ek weet hulle

mag die baas nie weier nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz