3180….Kort….Kort….Is jy hier O lyfie

3180….Kort….Kort….Is jy hier O lyfie

Kom loer jy by my kantoor in
wat kan ek vir U doen Meneer

niks nie op die oomblik nie !

kort kort kom loer sy by my kantoor in
wat kan ek vir jou doen

kan ek n slaatjie maak
met komkommer,agurtjie,slaaibaar

en O my lyfie

eks nou gatvol vir die geterg
en vee die lessenaar skoon

en sê

my slaaiblaartjie !
jy is al

wat ek op hierdie lessenaartjie

Wil eet

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz