3170…Die lewe word net al hoe mooier
het jy al in die lente
in veldblomland gestap
jy staan nie aan die kant
jy stap die mooi wereld in
met verwagting sien jy
blomme en blomme
die natuur pronk veelkleurig
die parfuum engelkies
hang in die lug
en lek jou
hier onder op die grond
loer die gesiggies oopoog
en lag oopmond vir jou
‘n blomme paradys
jy betaal niks
vir Jesus se liefde
betaal jy niks
Hy het klaar jou
toegang betaal
kom staan net op die kant
van die lewensparadys
Leave a Reply
Be the First to Comment!