3206….Ek willie met jou praat nie 3206….Ek willie met jou praat nie May 8, 2010 want jy altyd 1+2=2 ek kan dit nie verstaan jou tong knoop nie soos myne nie jy is seepglad soos Lifeboy jy laat niks deur jou vingers glip jy weet nie ek weet 1+2=3 Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!