3207….Dankie ma

3207….Dankie ma

Dat jy altyd
die sagkant
van jou hart
vir ons gegee het

jou harde woorde
het sag geval

wanneer ek seer was
het jou hart

my trane gespons

jou hart
het die lewe

gekussing

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz