seerhart onthou ek
ons vrolike dae saam
die lewe wat ons gedeel het
die glimlag die geskater
die oogvang
ons het mekaar verstaan
en geniet
die wereld was oop
die toekoms blink
toe raak jy weg
uit my lewe uit
seerhart sing ek
i will give all my tomorrows
Leave a Reply
Be the First to Comment!