3211….My diepste bêreplek..

3211….My diepste bêreplek..

is waar ek my foute wegsteek
……………… kwaad bêre
……………… hartseer bêre
……………… ongeluk bêre

maar bo op pak ek

my vreugdes
my my lag
my verwagtinge

my liefde vir jou

en jou blou oe
wat so intens

in myne kyk

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz