3234…Terwyl ek nog

3234…Terwyl ek nog

so graag in jou oë
wou kyk om die
sterre te sien

toe maak jy hulle toe
my lippe soen
en smeek

my hande dwaal
ek weet dis verby
jou lyf vertel

ek het ‘n ander vasgehou
ek is nou spyt te laat

ek het jou ook
dan so lief gekry

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz