3239…Die tyd staan nie stil nie 3239…Die tyd staan nie stil nie May 27, 2010 as ek by jou is stop die klok dim die son hang die reën briek die komete die maan rus die winterwind huil nie meer jy wag elke aand want jy weet ek kom weer tuis Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!