3240…Noodlot 3240…Noodlot May 28, 2010 ek het haar gefaal die rooi bus kon nie stop die blink metaal was in die chassis ingevleg my God ek het gefaal U alleen sal weet U plan ek stoot die rystoel teen die opdraand pad haar oë verstar as sy ‘n rooi bus sien Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!