3247…Die prys van die liefde

3247…Die prys van die liefde

is om lief te hê
en getrou te wees

en om te gee
en altyd daar te wees

die prys van die liefde is
om liefde te gee

vir die een wat jou
nie eens ken nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz