3248…Die verkeerd van die verlede

3248…Die verkeerd van die verlede

bly by ons
die ink het droog geword

die gedagte vervaag
die inkstrepe blad
verbrand

maak seker vandag se woorde
val sag op jou maat se ore

die mooi wat jy in
haar siel skrywe

sal nooit vergaan nie
nooit is lewenslank

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz