3258….Hoe lank hang die geraamte al in jou kas

3258….Hoe lank hang die geraamte al in jou kas

Ons is nou al 20 jaar getroud
en jy hou die kasdeur nog toe

maar ek weet nou

die twintigjarige jongman
wat verdwaal het

lyk net soos jy

al het hy nie verdwaal nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz