3261…Het jy ‘n kaartjie Soccercity of Orlando
opgewonde, afwagtend
dis begintyd die vlae wapper
ons besef ons is Suid-Afrika
saamgegooi sonder keuse
ons kan saamstaan as ons wil
agter die wereld beker
soccer ons hierdie keer
ons groet mekaar by robot
by die venster
wapper Suid-Afrika vlag
Bafana Bafana is ons span
hoe moeilik ookal
Afrikaner sterf nie uit nie
eer jou land, eer jou vlag
word een vir nou
sokker die bal
vir ‘n doel
maak ons trots
Leave a Reply
Be the First to Comment!