3267…Seks agter die gordyn

3267…Seks agter die gordyn

die swart mure
pers ligte en terugflitse
van die verlede

ou terugverlang
flits deur die brein

die lyf op die bed
kon nie die eerste
wees nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz