3268…Ek haat hierdie plek, daarom kom ek nie hier nie 3268…Ek haat hierdie plek, daarom kom ek nie hier nie June 9, 2010 my hande bewe sweet drup van my voorkop ek haat hierdie plek daarom kom ek nie hier nie omdat ek nie hier kom nie daarom is ek hier die blink boor sis soos ‘n slang hulle kon net drie van my voortande red ek lag nou toebek Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!