3269…Die nuwe dag begin vandag

3269…Die nuwe dag begin vandag

ek weet want ek sien
die flou oranje horison

die sterre skuif
een een bed toe
die ligte skakel af

die belofte van ‘n
nuwe dag word waar

Gods woord is waar

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz