3274…Jou hart my hart 3274…Jou hart my hart June 11, 2010 ek sou as ek kon sou as ek wou dis nie my keuse nie ek is ‘n leeftyd te laat jy is bietjie te oud vir my daar is nie genoeg tyd oor nie vir ons om te lewe en te lief Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!