3275….Speelvrou

3275….Speelvrou

As ek vir jou glimlag
dan kuiltjie jou wange

as ek vir jou sing
dan neurie jy saam

as ek vir jou lag
dan skater jy saam

maar as ek in jou oe kyk

en ons trane van blydskap meng

dan weet ek

ons speel

die spel

van die lewe

saam

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz