So is dit nou maar
in ons demokratiese land
as jy nie daarvan hou nie
vat jou goed en trek
anders moet jy aanpas
anders moet jy inpas
anders is jy nie in tel nie
as jou vinne te kort is
dan kan jy nie teen
die stroom swem nie
dit is die wet
van die lewe
Leave a Reply
Be the First to Comment!