3296…Katarsis figuur

3296…Katarsis figuur

die lig
op jou lyf wys
wat jy wil

jou gesig in skemer
wys nie
lyf

waarom word vrou
gesien

baie as net
lyf

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz