3307…Cry baby cry
dit is die laaste keer wat
jy miskien mag terugkom
as jy reg besluit
mag jy bly
maar ek weet nie
wat sy jou belowe het
hoe sy jou dors
gaan les
maar my baby
jy het lank aan
hierdie jersey koei
gedrink
die volrond bors
van die nuwe koei
is nog nie getoets nie
die melk gaan bitter word
Leave a Reply
Be the First to Comment!