3311…Die lus organe
ons liggame is lewendig
bloed vloei deur ons are
warmte word van
hart na brein gepomp
lus van organe word
na brein gedra
ons is mens
dit vloei voort
die primitiewe mens
neem oor
hormoon besit die liggaam
borste styf gespan nippels erek
‘n soekende tong
vind die warmte die sag
manwees ontdooi
vrou word prooi
wat afwagtend wag
wie kan ons blameer
Leave a Reply
Be the First to Comment!