3323…Jy is so bleddie seksie

3323…Jy is so bleddie seksie

as jou blonde hare
oor jou voorkop woes

as jou oë groen
in myne kyk

jy kyk weg
want jy weet

as ons jonger was
het ons gevulkaan

maar ons is nou
geskei deur die wye kloof

van getrou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz