3327…My hart is weg
se sy, terwyl sy
voor die spieel staan
en haar klere
sensueel aantrek
my hart is net joune
wanneer ek vir jou voel
jy is nie al een nie
jy weet dit
die dag as jy genoeg
geld het bel my
dan kan jy miskien
langer bly
se sy uitdagend
en draai om
haar swart maskara oe
verstar
die dolk deurboor
haar slanke nek
hy vat die 3 miljoen
lotto wen kaartjies
die dolk vind weer
se merk
Leave a Reply
Be the First to Comment!