3246…Smart Smarter Smarties

3246…Smart Smarter Smarties

‘n hele boks vol
smarties op die
vloer uitgemoer

watter kleur gaan
jy eerste
optel en vreet

die geles is nie
meer heles

die rooies is die
mooies ons lek lip

die rooi lipstiffie
omkring ‘n honger mond

die groenes is komkommer
kleur en blus die lus

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz