3262…Dit is paartyd

3262…Dit is paartyd

die eerste reëns het geval
die wêreld is mals

dit is paartie tyd
dit was woes

die wyfies het hulself
van hul bra’s bevry

daar was ‘n gehyg
en gejyg op die dansbaan

kopseeroggend sluip
hul skaam skaam weg

wie het
by wie geslaap

die eend lê ‘n spikkel eier
die volstruis ‘n pienke

die kolgans ‘n legoblok
ja, dit was woes

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz