3264…Jy is weer ‘n baba
jy vat aan die
sagmelkbors
vind die stywe tepel
sluk die warm melk lustig
die 70 jarige dame wat
langs hom sit
het aanvanklik ongemaklik
gevoel toe die jong man
aan haar bloes begin vroetel
sy het gedink
laat hom maar begaan
dit was so lanklaas gewees
dat sy geborsvoed het
Leave a Reply
Be the First to Comment!