3270…Die swangerskap van Karla Radetski

3270…Die swangerskap van Karla Radetski

op die eenvoudige dorpie
Poljetski op die platteland

het Karla 30 jaar gewoon
en het in Predetski
se kombuis gewerk

hy het sy oog
of haar mooi lyf gehad

maar sy wou nie
toe daag die fiets smous
Fietdetski daar op
hy het haar vir ‘n ride gevat

na ‘n maand vind sy uit
sy is pregetski

Karla se raad is

moenie ‘n Radetski wees nie
moenie in Poljetski bly nie
moenie vir Predetski werk nie
moenie saam met Fietdetski ry nie
moenie Pregetski word nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz