3275…Hou die horlosie dop 3275…Hou die horlosie dop September 28, 2010 want as jy nie weet wanneer om op te hou huil nie want as jy nie weet hoe om ‘n maat vir jou lief te wees nie want voor jy weet is jou tyd verby en die ongelukkige jare breek aan waarvan jy sal sê ek het my tyd verbrou ek het my tyd verspeel Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!